Stellenbosch

Stellenbosch
Tipe dienste: Aand, Informeel, Jeug, Klassiek, Meditatief
Diens tye: Verskeie

Kontak inligting van gemeente:

Kerkkantoor e-pos: kantoor@moederkerk.co.za
Kerkkantoor tel: (021) 8833458

Eredienste:

Meditatiewe diens

Sondagoggende om 08:30 in die Kweekskool-kapel

Eredienste in ’n meer klassieke styl

Sondagoggende om 09:30 in Moederkerk

Eredienste in ’n meer informele styl

Sondagoggende om 09:30 in die Hofmeyrsaal
Sondagaande om 18:00 in Kruiskerk

Tienerdiens

Sondagaande om 18:00 in die Hofmeyrsaal

Internasionale erediens

Sondagoggende om 10:30 in Die Khaya (langs Kruiskerk), hoofsaaklik vir internasionale studente

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.